Stand the change of winning an incredible KMS California Hamper with R1500 worth of hair products specifically chosen for you!
Competition Details
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
| |
|
Deel jou onthaalidees met Pasella
|
 |
|
Stuur jou onthaal idees aan Pasella en deel dit met ons kykers
Is jy een van Pasella se kykers wat hou van onthaal? Dan is dit tyd dat jy wys wat in jou steek. Pasella wil graag kykers die geleentheid gee om hul eie idees en wenke met ons te deel!
Stuur dus jou eie onthaalidees en fotos aan ons en onthou, alles – van kos tot dekor, kostuums en geskenkies. Ons wil sien hoe kreatief jy is! Wie weet, dalk inspireer jy van jou mede-Pasella kykers!
|
|
|
|