|
|
|
Die Fire & Ice! Protea Hotel in Kaapstad is wyd bekend vir hul ongewone melkskommelgeure en vloerbestuurder, Siseko Gubangxa, het allermins op hom laat wag toe Pasella daar partytjie gehou het.
(Bedien 2)
1 k melk 1 appel, gekap 1 avokado, puree
Plaas al die bestanddele in ? voedselverwerker tot goed gemeng.
Garneer met ‘n appelskyfie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Het jy onlangs een van ons aanbieders iewers gesien? Stuur vir ons jou foto!
› Meer oor: waar is ons aanbieders
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|