SABC Logo
 
Pasella SABC2
Stand the change of winning an incredible KMS California Hamper with R1500 worth of hair products specifically chosen for you!

Competition Details
Vuurwarm Rissie Garnale
Vuurwarm Rissie Garnale ››
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Geroosterde varklende met uie
Geroosterde varklende met uie ››
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
Op die Bank met Charlene
 

Pasella Tuin-ghoeroe Willie Schmidt

11 April 2012: Waterlelies 11 April 2012: Waterlelies

Willie plant waterlelies
Kliek hier vir die stappe. »
14 Maart 2012: Ou boomstomp 14 Maart 2012: Ou boomstomp

Willie gee 'n ou boomstomp nuwe lewe in sy tuin.
Kliek hier vir die stappe. »
7 Maart 2012: Vormsnoei 7 Maart 2012: Vormsnoei

Willie wys hoe om enige boom of plant met 'n snoeipatroon interessant te maak.
Kliek hier om Willie se wenke te lees. »
29 Februarie 2012: Maak blikhouers vir plante 29 Februarie 2012: Maak blikhouers vir plante

Willie wys hoe om jou eie blikhouers te maak.
Kliek hier om die artikel te lees. »
1 Februarie 2012: Plant clematis 1 Februarie 2012: Plant clematis

Die clematis is 'n plant wat menige tuinier begeer – maar hy is 'n moeilike kalant en redelik duur, so dikwels is mense huiwerig om dit te koop.
Willie het raad. »
25 Januarie 2012: Agapanthus 25 Januarie 2012: Agapanthus

Agapanthus is 'n staatmaker in enige tuin.
Kliek hier om Willie se wenke te lees. »
7 Desember 2011: Willie maak kersgeskenk 7 Desember 2011: Willie maak kersgeskenk

'n Maklike en oorspronlike plantgeskenk vir 'n spesiale buitepersoon.
Willie wys hoe. »
14 Desember 2011: Willie maak kersbome 14 Desember 2011: Willie maak kersbome

Willie wys ons drie kersbome wat binne of buite kan werk.
Hy het al die planne! »
30 November 2011: Potplante kry vlerke 30 November 2011: Potplante kry vlerke

Willie bedink 'n aweregse plan om gewone potplante vrye teuels gee – dit word opgehang!
Klier hier om meer te lees. »
9 November 2011: Plant in die regte potte 9 November 2011: Plant in die regte potte

Potte verfraai enige tuin, maar plant die regte plante daarin.
Willie wys drie idees. »
2 November 2011: Willie maak 'n tuinboog 2 November 2011: Willie maak 'n tuinboog

Metaal- en houtboë in die tuin is al lankal mode.
Willie wys ons hoe om 'n organiese een self te maak. »
28 September 2011: Vertikaletuin (Skoensak) 28 September 2011: Vertikaletuin (Skoensak)

Vertikale tuine is deesdae hoogmode en vandag wys tuinghoeroe Willie Schmidt ons hoe om 'n ou skoensak vir só 'n tuin in te span.
Probeer Willie se wenk »
14 September 2011: Binnenshuiseplante 14 September 2011: Binnenshuiseplante

Binnenshuise- of kantoorplante het 'n reputasie om moeilike karakters te wees en is nie altyd die maklikste manier van tuinmaak nie.
Willie het 'n wenk »
31 Augustus 2011: Gras onder jou voete 31 Augustus 2011: Gras onder jou voete

Almal van ons hunker na 'n lappie groen gras, veral om in die somer kaalvoet daarop te loop.
Willie wys ons hoe jy jou eie kan aanplant »
27 Julie 2011: Tuinmaak vir ons troeteldiere 27 Julie 2011: Tuinmaak vir ons troeteldiere

Om jou katte se reaksie op 'n bietjie tuinbederf te sien kan só lekker wees!
Kliek hier vir die instruksies »
20 Julie 2011: Tuinskildery 20 Julie 2011: Tuinskildery

'n Dooie stuk plaveisel is regtig nie kos vir 'n tuinier se siel nie! Kry bietjie inspirasie by Willie.
Maak jou eie tuinskildery »
8 Junie 2011: Wurmplaas 8 Junie 2011: Wurmplaas

Vandag wys tuinghoeroe, Willie Schmidt, ons hoe om baie maklik jou eie wurmplaas te maak.
Volg die instruksies »
11 Mei 2011: Versorging van orgidieë 11 Mei 2011: Versorging van orgidieë

Orgideë is seker een van die gewildste binneshuise plante.
Willie vertel ons meer oor die versorging daarvan »
4 Mei 2011: Lugplante (Epifiete) 4 Mei 2011: Lugplante (Epifiete)

Lugplante is seker een van dié interessantste plantfamilies wat ons ken....
Willie gesels oor hierdie spesie »
16 Februarie 2011: Bou 'n voëlbadjie 16 Februarie 2011: Bou 'n voëlbadjie

Volgens tuinghoeroe, Willie Schmidt, is ʼn voëlbadjie regtig 'n moet in elke tuin.
Bou jou eie voëltjiebad »
9 Februarie 2011: Sit nuwe lewe in ou tuinpotte 9 Februarie 2011: Sit nuwe lewe in ou tuinpotte

Dink baie mooi voor jy sommer net jou ou tuinpotte weggooi, want tuin-ghoeroe Willie Schmidt het 'n blink plan.
Probeer Willie se plan »
Pasella Tuiskok
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Stem en Wen
Wat was jou gunstelingstorie in die ENTREPRENEUR program?
Sean Else
Die Blikplek
Buffelspoort-vallei
Bamboesbos
Libere Kunsprojek
Halfaampieskraal
Naam:
ePos:
Stem nou Stem uitslae
Wenvideo
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development