SABC Logo
 
Pasella SABC2
Die animasie-karakter Moemin verskyn nou ook in boekvorm
en jy kan van die boeke wen!

Kliek hier om in te skryf.
Groen Thai Hoender en Garnaal Kerrie
Groen Thai Hoender en Garnaal Kerrie ››
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Kosblik vir volwassenes
Kosblik vir volwassenes ››
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
Adverteer Hier
 

Hieronder volg al Marlize Lotz se dekor wenke

1 Februarie 2012: Letterkuns 1 Februarie 2012: Letterkuns

Letterkuns is die in-ding. Maak jou eie.
Kliek hier vir meer besonderhede. »
14 Desember 2011: Marlize maak kersgeskenk 14 Desember 2011: Marlize maak kersgeskenk

Super-eenvoudige en handige kalender vir daardie verstrooide persoon in jou lewe!
Marlize het al die raad. »
30 November 2011: Lapservette 30 November 2011: Lapservette

Lapservette met 'n batik-tipe patroon van jou keuse.
Kliek hier om die stappe te sien. »
9 November 2011: Naglampe 9 November 2011: Naglampe

Organiese lampe is die in-ding.
Marlize wys hoe om self een te maak. »
21 September 2011: Warmmatjie 21 September 2011: Warmmatjie

'n Warmmatjie is een van daardie praktiese goed wat 'n mens gereeld in die kombuis of op die etenstafel nodig kry.
Probeer Marlize se oulike idee en maak jou eie »
31 Augustus 2011: Vuurpot 31 Augustus 2011: Vuurpot

Daar is darem min dinge so lekker as om langs 'n knetterende vuurtjie te kuier wanneer dit koud is.
Marlize het 'n wenk vir dié wat nie 'n kaggel het nie »
17 Augustus 2011: Skilderkuns 17 Augustus 2011: Skilderkuns

Kunswerke wat goed by die kleurskema en dekor van 'n vertrek aanpas, is die ideale manier om enige vertrek af te rond.
Probeer Marlize se maklike tegniek »
10 Augustus 2011: Tuisgemaakte seep 10 Augustus 2011: Tuisgemaakte seep

Handgemaakte seep is altyd 'n wenner. Of jy dit nou maak om self te gebruik of graag as geskenk weggee, dit bly gewild.
Probeer Marlize se maklike metode »
22 Junie 2011: Geroesde Vase 22 Junie 2011: Geroesde Vase

Meeste van ons het 'n paar ou vase of glaslanterns in die kas wat nie meer gebruik word nie, maar wat ons ook nie wil weggooi nie.
Marlize het 'n oulike plan! »
15 Junie 2011: Glasdeurplakkers 15 Junie 2011: Glasdeurplakkers

Mense is geneig om hulself te misgis met glasdeure wat lyk asof hulle oopstaan, maar eintlik toe is.
Maak jou eie glasdeurplakkers »
6 April 2011: Drupmatjies 6 April 2011: Drupmatjies

As jy enigsins skuldgevoelens het wanneer jy “ja” sê vir daardie plastieksak in die winkel, is hierdie 'n oulike idee om opgegaarde sakke stylvol te herwin.
Maak jou eie herwinde drupmatjies »
16 Maart 2011: Papierlampskerm 16 Maart 2011: Papierlampskerm

Lampskerms is een aspek van dekor waarmee 'n mens regtig lekker kan speel en deesdae is die moontlikhede eindeloos.
Probeer Marlize se oulike idee »
2 Maart 2011: Glaslanterns 2 Maart 2011: Glaslanterns

Met net 'n paar gewone glase, 'n bietjie inspirasie en 'n paar stukkies papier, kan jy binne minute die oulikste lanterntjies aanmekaar slaan.
Maak jou eie glaslanterns »
9 Februarie 2011: Voetstoeltjies 9 Februarie 2011: Voetstoeltjies

Het jy al ooit gewonder wat om met daardie ou, retro-tafeltjie in jou pakkamer te doen?
Maak jou eie voetstoeltjies »
2 Februarie 2011: Swartbordraampies 2 Februarie 2011: Swartbordraampies

Om ou rame nuwe lewe te gee met 'n bietjie verf, of om 'n swartbord in jou huis te gebruik vir notas, is niks nuut nie.
Maak jou eie swartbordraampies »
2 Februarie 2011: Marlize Lotz, Swartbordraampies 2 Februarie 2011: Marlize Lotz, Swartbordraampies

Om ou rame nuwe lewe te gee met 'n bietjie verf, of om 'n swartbord in jou huis te gebruik vir notas, is niks nuut nie.
Marlize kombineer die twee! »
22 Desember 2010: Plekaanwysers 22 Desember 2010: Plekaanwysers

Gebruik plekaanwysers op jou tafel wanneer jy onthaal met vriende wat mekaar nie ken nie.
Maak jou eie plekaanwysers »
1 Desember 2010: Mosaïekspieël 1 Desember 2010: Mosaïekspieël

Mosaïekwerk bly ‘n treffer. Dis 'n heerlike stokperdjie en die eindresultaat is gewoonlik van so 'n aard dat 'n mens dit wel in jou huis kan gebruik na die tyd.
Maak jou eie mosaïekspieël »
17 November 2010: Dagboekie 17 November 2010: Dagboekie

Om dagboek te hou, is baie terapeuties, veral as jy 'n mooi boekie het waarin jy kan skryf, so bederf jouself met een wat jy self gemaak het.
Maak jou eie dagboek »
3 November 2010: Woordkunswerke 3 November 2010: Woordkunswerke

Om letters en woorde te gebruik om die mure in jou huis mee te versier, is nog steeds 'n groot modeneiging in 2010.
Kry Marlize se oulike idees »
8 September 2010: Versier ou fotorame 8 September 2010: Versier ou fotorame

Daar is seker 'n honderd-en-tien dinge wat 'n mens met 'n ou fotoraam kan doen om dit 'n bietjie nuwe lewe te gee. Moet dus nooit een weggooi nie.
Versier jou eie fotorame »
25 Augustus 2010: Draadharte 25 Augustus 2010: Draadharte

Dekor-items wat uit draad gemaak is, is steeds baie gewild en redelik maklik om self te maak.
Lees verder vir die selfdoen-stappe »
28 Julie 2010: Boekmerke 28 Julie 2010: Boekmerke

Marlize deel graag drie oulike idees vir maklike boekmerkies
Lees verder vir Marlize se idees »
14 Julie 2010: Dekoratiewe borde 14 Julie 2010: Dekoratiewe borde

Pasella dekor-ghoeroe Marlize Lots wys ons dekor idees met ou borde.
Volg haar stappe »
5 Mei 2010: Lugdroogkleibewertjie 5 Mei 2010: Lugdroogkleibewertjie

Keramiek- en porseleinware wat as dekoritems gebruik word, is deesdae hoogmode, maar dit is nie so maklik om self te maak nie.
Marlize Lots wys ons dat dit tog doenbaar is »
Pasella Tuiskok
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Stem en Wen
Wat wat jou gunstelingstorie in die SKAT program?
Durban Botaniese Tuin
Dassies op Tafelberg
Moemin-animasiereeks en skattejagpartytjie
Nicholis Louw
Naam:
ePos:
Stem nou Stem uitslae
Wenvideo
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development