SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Pasella onmoet 'n katkenner

Maak 'n Afdruk Afdruk

Pasella onmoet 'n katkenner en gesels oor die A - Z van die troeteldiere

Pasella gesels katte met 'n katkenner

Pasella vind meer uit oor katte by skrywer Yolanda Wessels wat ‘n boek geskryf het wat fokus op die A-Z van Suid-Afrikaanse katte.

Yolanda is ‘n joernalis en skryf al 10 jaar artikels oor katte. So het haar boek vorm gekry en in dit antwoord sy interessante vrae soos “hoekom spin katte?” en “het hulle regtig 9 lewens?” Pasella se Cindy kuier saam met Yolanda en ontmoet van haar geliefde katte, terwyl Yolanda handige wenke oor katte met ons deel.

Kyk die insetsels:

Bedankings:

Yolanda Wessels

E: wessels.y@gmail.com

Marinda Meyer

W:marindameyer@naledibooks.co.za

Wheatlands Lodge & Abymoon (Somali Cats)
Janet and Donald Cook
028 425 3385

Ons het Bredasdorp Country Manor te danke aan Lekkeslaap besoek: http://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/bredasdorp-country-manor

Lekkeslaap, Pasella besoek Bredasdorp Country Manor

 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development