Pasella en Liezel Pieters is aanboord die Musica

20 Mei 2019

Pasella is aan boord van die MEC Musica Passasierskip en gereed om te vertrek, kom jy saam? 

Die skip is indrukwekkend, die reis is opwindend en hier heers ‘n vakansie-atmosfeer wat jou sommer dadelik in ‘n jolige bui sit. Ons bestemming – die Portugese Eilande. Dit raak beter -  ons gaste, die sangeres Liezel Pieters en haar vriend, JP.

Reis saam met Amalia en Liezel Pieters na die Portugese Eilande, Woensdag 20 Februarie 2019 om 19:30.