|
|
Woensdag 04 Augustus 19:30
Woensdag 4 Augustus is daar vele binne-pret op Pasella. Ons maak ʼn draai in die binneland by Groblersdal, hou ʼn partytjie om die kind binne-in ʼn paar bekendes te bevry, kuier agter die skerms by Pottie Potgieter en sy skreeusnaakse gesin, geniet die lewe saam met Lindie Stander van Binnelanders-faam en maak tuin uit Anna se boek.
|
BINNE: Groblersdal se binnekring |
 |
Groblersdal in Mpumalanga is ʼn klein dorp met ʼn groot hart. Ons klim in sy vel in.
|
|
|
Lees meer...
|
|
|
BINNE: Soek die kind binne-in jou |
 |
Die kinderboek, Rondomtalie, inspireer ons tot ʼn sprokiespartytjie met bekendes (wat nou ook skrywers is)!
|
|
|
Lees meer...
|
|
BINNE: Moenie dat die koue weer jou binne hou nie |
 |
Lentedag is om die draai en dis tyd om weer aandag aan jou tuin te gee. As jy ʼn mooi somertuin wil hê, is dit nou tyd om in te spring.
|
|
|
Lees meer...
|
|
BINNE: Pottie tref tv-skerms |
 |
Pottie Potgieter begin binnekort op ons tv-skerms. Ons loer vooruit.
|
|
|
Lees meer...
|
|
BINNE: Maltrap Lindie Stander nooi ons binne |
 |
Ons kuier saam met die maltrap, bedrywige verpleegster van Binnelanders.
|
|
|
Lees meer...
|
|
|
|
Baniere
Nuusbrief
|